Prose to Poetry by Author H Le Roux Slabbert

A South African Poet's Perspective on Life, Religion and the Universe

Archive for the tag “geloof”

Afrikaanse Gedig: Joenas

Vir: ds Cas Oom J.C Nooitgedacht.

1) en Joenas't op
daai skip gaklim
en di duibel't in
sy oog gaglim
5) en metdi anner og
oppie horism
't hy va Jehoeva,
syn OPDRAG, weg
probeer kom
10) wa' hy't proebeer vlug
weg na Tarzan-kus
twrwyl die Djerre
mos't vir hom gasee
15) hy mot di straate va' Nienievee vee-
mat Joenas was bang
wa' die koening
va' Nienievee was
n helse man
20) en selfs di diere in
daai stat was god'loos
(ja broer, Joenas wa bang
want hy was mar 'n kleine an
wa' sou moes, in vreemde taal,
25) sou vertel van Seen an n paal

en nooit, nog nooit was hy in Nienievee -
war di sondes, dik-dik
in di straate le;
30) en di koening, Assieriehier,
nes was n dier)
*
en ok ek Heer, ekkie
bly mar le knus ini bed -
me' myn bybel oeneri koembers,
35) en my galofie dun, soes n kers

Afrikaanse gedig deur H. Le Roux Slabber
Sa 31 Maart 2012 (05:45) (bed)
Klerksdorp
Suid-Afrika

Afrikaanse gedig: Joenas deur H Le Roux Slabbert

Afrikaanse gedig: Joenas deur H Le Roux Slabbert

Post Navigation