Afrikaanse Gedig: Joenas
Vir: ds Cas Oom J.C Nooitgedacht.
1) en Joenas't op daai skip gaklim en di duibel't in sy oog gaglim 5) en metdi anner og oppie horism 't hy va Jehoeva, syn OPDRAG, weg probeer kom 10) wa' hy't proebeer vlug weg na Tarzan-kus twrwyl die Djerre mos't vir hom gasee 15) hy mot di straate va' Nienievee vee- mat Joenas was bang wa' die koening va' Nienievee was n helse man 20) en selfs di diere in daai stat was god'loos (ja broer, Joenas wa bang want hy was mar 'n kleine an wa' sou moes, in vreemde taal, 25) sou vertel van Seen an n paal en nooit, nog nooit was hy in Nienievee - war di sondes, dik-dik in di straate le; 30) en di koening, Assieriehier, nes was n dier) * en ok ek Heer, ekkie bly mar le knus ini bed - me' myn bybel oeneri koembers, 35) en my galofie dun, soes n kers
Afrikaanse gedig deur H. Le Roux Slabber
Sa 31 Maart 2012 (05:45) (bed)
Klerksdorp
Suid-Afrika