Gedig: Sekstet
Sekstet: (Ses di-verse verse gaat per perse)
-net voor skemer-kwatryn-
1) die blomme't still geword terwyl voels in hul pajamas klim -net doer, op die horison, resewolke 4)wat in die laatson soos spookasem, glim
Kopiereg: H Le Roux Slabbert
Do 29 Maart 2012 (18:30), voorstoep Klerksdorp