Prose to Poetry by Author H Le Roux Slabbert

A South African Poet's Perspective on Life, Religion and the Universe

Die Vier Wyses

Afrikaanse Gedig: Die Vier Wyses – n Kersfees Misterie

deur H.LeRoux Slabbert

25 Dec 2011 (14:00) in Bed – Klerksdorp

1 n hele lewe

het ons daaraan gewy

om geleerdheid te kry

toe ons boeke opraak

5 het ons in die sterre

geinterresseer geraak

want erens, erens

tussen die blink sterre

‘t Hy geheime weggesteek-

10 die God, die Onbereikbare

die Misterieuse, die Verre

wat beheer:

lewe, en dood

15 en op n dag

‘t ons beweging gesien

in die dierereim!

(iets in die hemelruin

het begin rondskuif,

en n Onbekende ster

20 het gewink van ver)

***

en toe die ding

in Betlehem gaan staan

het dit dan nes

n koppie-en-piering gelyk:

25 en die Kleintjie se gesig,

so wys –

en toe ons drie

die geskenkies neersit

sien ek die memory stick…

30 Silwerblink in sy vuis.

(dog Hy’t ons die surge opgele, tot vandag, en nou mag ek se)

Afrikaanse Gedig Deur H.LeRoux Slabbert

So 25 Dec 2011 (14:00) (bed)

Klerksdorp, Suid Afrika

Image

Single Post Navigation

One thought on “Die Vier Wyses

  1. Pingback: Kruisfees 2011 bundel « Prose to Poetry by Author H Le Roux Slabbert

Leave a comment